Geleë tussen die natuurlike sandduine en inheemse fynbos met oorvloedige voëllewe, is dit die natuurliefhebber se droom. As jy vroeg opstaan kan jy 'n asemrowende sonsopkoms oor die mere waarneem, of 'n bergfietsroete geniet in die vars oggendlug.

Neem die rustigheid van die omgewing ter harte, of geniet die verskeie aktiwiteite.

Besieningswaardighede